Sage Stallone

Sage Stallone
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Sage Moonblood Stallone
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Akteur, vervaardiger, en regisseur
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Sage Stallone is 'n Amerikaanse akteur, vervaardiger, en regisseur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Rocky V (1990), Daylight (1996), en The Manson Family (1997).


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search